Bloedspoor
Prinsloo, Maria Irma Mulder is 'n erkende oorlogjoernalis Sy verhuis terug na Suid Afrika ná 'n bomaanval wat die lewe van een van haar kameramanne geëis het Nou woonagtig in 'n klein toeristedorp, Nelspruit, skryf sy vir die plaaslike koerant As joernalis word sy eensklaps word by ¿ moord ingesleep Die moordenaar betrek haar by elke daaropvolgende moord en speel 'n gevaarlike speletjie met haar en die polisie Hoewel Irma alles in haar vermoë doen om die moor...