Suche einschränken:
Zur Kasse

Die Afreis Van Abel Lotz

Karsten, Chris

Die Afreis Van Abel Lotz

Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy keel grusaam afgesny. Silas Sauls se moord-en-roofspan het hul hande vol. Iemand wou die man duidelik stilmaak, maar wie en waarom?

CHF 32.90

Lieferbar

ISBN 9780798156400
Sprache afr
Cover Kartonierter Einband (Kt)
Verlag Human & Rousseau
Jahr 20120810

Kundenbewertungen

Dieser Artikel hat noch keine Bewertungen.