Suche einschränken:
Zur Kasse

Die Respektabele Meneer Hartslief

Karsten, Chris

Die Respektabele Meneer Hartslief

Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein, Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart, neef Boela met die slaghuis die spiere, en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom egter teen gedugte teenstanders te staan: die berugte King of Sleaze en sy huurmoordenaar Lood - 'n man met 'n passie vir saksofoonmusiek en 'n aanleg om mense op kreatiewe maniere dood te maak.

CHF 35.50

Lieferbar

ISBN 9780798170345
Sprache afr
Cover Kartonierter Einband (Kt)
Verlag Human & Rousseau
Jahr 20141210

Kundenbewertungen

Dieser Artikel hat noch keine Bewertungen.