Suche einschränken:
Zur Kasse

Manne van eer

Hierdie boek fokus op 'n unike element in mans wat lewens rondom hulle en selfs die gang van geskiedenis verander. Dit is nie iets wat net vir 'n paarmagtige en dapper mans voorgehou is nie. Dit verg durf, uithouvermoë, getrouheid enbereidheid van mans om te dien en self hulle lewens neer te, vir ander. Die boek verwys na 'n lewens veranderende kommissie van God om te wandel in Eer, volgens Sy kode te leef as 'n alles onvattende waarde in elke verhouding. Eer kan in die openbaar gewys word, maar ook stilletjies en onopgemerk. Dit werk deur houdings van eer, woorde en optrede en gee respek, waardigheid en waarde met wie ons daagliks in aanraking kom?Dit is die hoogste vereiste van elke man.


This book focuses on a special quality that, if embraced by men, can change the lives of those around them and even the course of history. This is not something reserved for a few mighty men of valor, but for every man. It requires courage, perseverance, faithfulness and a willingness of men to serve and even lay down their lives for others. I am referring to the life changing commission of God to walk in honor, living by its code as an all consuming value in every relationship. Honor can be shown publicly, but also quietly and inconspicuously. It operates through honoring attitudes, words and actions and gives respect, dignity and value to those we deal with daily.

CHF 22.90

Lieferbar

ISBN 9780980270754
Sprache afr
Cover Kartonierter Einband (Kt)
Verlag Family Transformation International
Jahr 20101201

Kundenbewertungen

Dieser Artikel hat noch keine Bewertungen.