Suche einschränken:
Zur Kasse

7 Ergebnisse.

Abel Se Ontwaking

Karsten, Chris
Abel Se Ontwaking
Abel Lotz bewerk die velle van diertjies om te verruil vir die maskers en tsantsas uit Afrika en Suid-Amerika wat hy in sy galery in Johannesburg verkoop. Vir sy vyftigste verjaarsdag soek Abel ontwerpe vir die omslae van sy Kosmiese Joernale. En 'n nuwe gesig.

CHF 35.50

Die Afreis Van Abel Lotz

Karsten, Chris
Die Afreis Van Abel Lotz
Abel bevind homself in Brugge. opsoek na nog velle met tatoes vir die omslae van die tien volumes van sy Kosmiese Reise, nou met sy vriend Ignaz se hulp. In 'n motel in Bez Valley word 'n gelooide vel gevind. Ella Neser weet sy is weer op Abel se spoor. Intussen word 'n Suid-Afrikaanse paspoort gevind aan die liggaam van 'n meesterbrein van Al-Kaïda. Kort daarna word 'n amptenaar van Binnelandse Sake kaal en bevrore langs 'n dam gevind, sy kee...

CHF 32.90

Abel Se Lot

Karsten, Chris
Abel Se Lot
Boek twee in die Abel-trilogie. Wanneer 'n inbraak uitloop op 'n sterfgeval, moet Ella Neser die skuldiges aan die pen te laat ry. Sy is egter nie die enigste een op hulle spoor nie. Is Abel Lotz terug, of is daar 'n nuwe moordenaar in Doradopark?

CHF 35.90

Die Respektabele Meneer Hartslief

Karsten, Chris
Die Respektabele Meneer Hartslief
Elie Hartslief is deesdae amper respektabel en mnr. Morkel van Morkel Wealth se regterhand. Wanneer sy saggeaarde broer Basie se lyk langs 'n afgeleë pad gevind word, word die Hartslief-clan van Brixton egter genoodsaak om laer te trek. Elie is die brein, Antie Engel met haar sopkombuis en sesde sintuig die hart, neef Boela met die slaghuis die spiere, en die verfynde kok Moks met sy helderkleurige mohican en mediwietkoekies die bek. Hulle kom...

CHF 35.50